It has been said that plugging into SLG is like jumping onto a moving train with three suitcases, two toddlers, a hyperactive Golden Retriever, a broken leg and a blindfold.
So you are on a journey. I like you already.
Some of you are on a journey out of a swamp and others on a journey to a mountain top.
You have both come to the right place.
Does your heart ache for the immensity of God? Do you long to see what lies on the other side of the door? If this is your heart’s cry, there is room on the path for you.
More articles coming soon
More articles coming soon
What is your reconciliation model? This is a question that most people never consider. And that is one of the largest gaps in most people’s parenting. Why are so few of us taught the art of reconciliation?
Die gees van jaloesie is een van die mees misleidende en veelsydige demoniese magte waarmee ons te doen kan kry. Ek het hierdie demoon inderdaad vir meer as ‘n dekade teëgekom voor ek dit uiteindelik herken het. Dit was uiters nuttig om verby die uiterlike manifestasies tot by die wortel daarvan te kom.
The first four blessings from the Afrikaans Blessing your Spirit book - free to download.
Jou Vader het jou baie spesiaal gemaak. Jy is ’n besondere persoon – beplan, ontwerp, gevorm en behendig aanmekaargesit deur jou Vader. Voor die skepping van die wêreld, het jou Vader jou reeds beplan.
Ek seën jou met die verwesenliking van die roeping van God op jou lewe om sy wil ten volle uit te leef. Ek seën jou met jou Vader se perfekte tydsberekening vir jou lewe.
Jou Vader het jou ontwerp om lewe te ontvang en om geestelik lewe te gee. Jou Vader sal vir jou ontmoetings reël met mense wat jou gees in jou sal laat opspring van vreugde.
Jou Vader se plan is dat jy in vrede in Hom sal rus terwyl Hy met jou vyande afreken. Ek seën jou met ’n onverskrokke hart wat jou innerlike vrede sal gee omdat God vir jou veg en jy nie self ’n wapen hoef te lig nie.